Local newsNews

Sneeutonele uit ’n sprokiesboek op Longtompas en Dullstroom

Sneeu was 'n onverwagte ysige geskenk vandeesweek. Mense het in hul menigte die Longtompas besoek en dorpies soos Dullstroom, om in die rare verskynsel te baljaar en dit te ervaar.

Talle mense het op 10 en 11 Julie sneeutonele van die Longtompas en Dullstroom op sosiale media gedeel. Dullstroom is in ’n kwessie van ’n paar uur in ’n sprokieswêreld omtower. Die sneeu het Dinsdag nog dik in die oggendson gelê.

Lees ook: IN PHOTOS: More fun in the snow for Lowvelders
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button