Local newsNews
Gesellige afsluiting vir Lydenburg se bejaardes
Oostra-woonstelle skop Kersseisoen af.
Die Oostra Rusoord-woonstelle het op 21 November sy Kersete geniet by die Lydenburg Gholfklub .
Die tafels was feestelik gedek en geen moeite is ontsien om vir elke gas ‘n pragtige geskenk te gee nie.
Also read: Pothole-ridden Dullstroom road considered death trap

Die kleuters van Babbelkousies Keuterskool het moeite gedoen om aan elke gas ‘n geskenk uit te deel en die dag op te vrolik met liedjies.
Oostra se bestuuur het die gaste en vrywilligers bedank wat geen moeite ontsien het om ‘n heerlike funksie met puik spyseniering aan te bied nie.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
