Local news

IN FOTO’S: Laerskool Malelane se graadeens hou markdag

Die gr. 1-Lanies is ware entrepreneurs, en het onlangs hulle produkte aan hulle maats bemark en verkoop.

Laerskool Malelane se gr. 1A-klas het met groot opgewondenheid op Dinsdag, 16 April, hulle produkte by die jaarlikse markdag uitgestal.

Charlene Solomon.

Lees ook: Vier Wêreldboekedag saam in die Laeveld

Kaylee Blom.

Die Lanies het geleer hoe om hulle items te bemark en uit te stal, en hoe om met geld te werk. Die dag was ‘n reusesukses.

Henroe Lensley.

“Dankie aan elke ouer vir julle ondersteuning, en aan die gr. 6-leerders wat ons maats bygestaan het,” sê die skool.

Mieke Oosthuizen en Lieneke Janse van Rensburg.

 

Steyn Nienaber.

 
Back to top button