IN FOTO’s: Jêmblikke, visblikke, drie by drie: 2025 McGee Ford Lydenburg Interlaer gons van die gees
Laerskool Lydenburg het vanjaar die interlaer op Hoërskool Lydenburg se sportvelde aangebied en die toeskouers op die paviljoen het elke item uit volle bors ondersteun.
Die weer het goed tydens die 2025 McGee Ford Lydenburg Interlaer saamgespeel.

Vele rekords het gespat, en elke ondersteuner en atleet het die dag in ware Laeveld-gees geniet.
LEES OOK: IN FOTO’S: McGee Ford Lydenburg Interlaer 2025
Teen skemer het ’n ligte reën begin val, ‘n lafenis na ‘n lang en warm dag op die atletiekbaan. Daarna het elke besoekende ouer, toeskouer en atleet die mistige Longtompas huiswaart aangepak.
@lowvelder #lydenburg #interlaer2025 #interprimary #atletiek #laevelder #mpumalanga🇿🇦 #mpumalangatiktoker
LEES OOK: IN PHOTOS: Records get smashed at the McGee Ford Lydenburg Interprimary
Vir al dié dag se uitslae en foto’s, onthou om nie jou uitgawe van Laevelder en Steelburger/Lydenburg Nuus Donderdag, 20 Februarie, mis te loop nie.
@lowvelder
LEES OOK: 2025 McGee Ford Lydenburg Interprimary flying at full speed





























