Local news
Janie Bay betower Laevelders
Janie Bay het die gehoor verras met 'n akoestiese tentoonstelling van haar musiek.
Sy het die gehoor met ‘n unieke akoestiese tentoonstelling van haar liedjies soos “Amper daar,” “My lief”‘ en “Sterre brand” verras, wat die gehoor aan haar lippe laat hang het.

LEES OOK: Blue Gate hosts top winemaker
Sy is veral bekend daarvoor dat sy saam met verskeie kunstenaars, waaronder Danie Reënwolf, Jan Bloukaas, Elandré en Hunter Kennedy, gewerk het.

LEES OOK: Brendan Peyper-koors loop hoog onder Laeveld-dames
Andreas Rautenbach, ‘n plaaslike sanger, het die vertoning geopen en die gehoor gereedgemaak voor die twee opgetree het. Die aand het op ‘n hoogtepunt geëindig met goeie geselskap en musiek onder flikkerende ligte.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
