Local news
KYK: In die Stoel met Laevelder: Pottie Potgieter
Kaptein Pottie Potgieter vertel oor die merkwaardigste oomblikke in sy loopbaan, en hoe hy al met baie méér as net een krokodil moes werk.
Laeveld-held, kapt. Pottie Potgieter het ‘In die Stoel’ kom kuier by Laevelder en meer vertel oor sy 18 jaar in die polisiediens as bevelvoerder en polisieman in die Ehlanzeni Duikeenheid.
Hy brei ook meer uit oor die storie agter sy mees waaghalsige soektog na ’n vermiste man, wat selfs internasionaal versprei het.
Kyk die video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
