Local news

IN FOTO’S: Laevelders smul en vier fees by Langtafel

Gaste het aan 'n uitsonderlike viergangmaaltyd weggelê wat deur Essen Eatery voorberei is.

Laevelders is na ‘n droomwêreld in die bosveld weggevoer vir vanjaar se Laeveld Langtafel. Gaste, geklee in elegante uitrustings, is met verwelkomingsdrankies en heerlike peuselhappies ontvang. Corks and Chords, Jannie Moolman en Ilse Mozzone het vir die vermaak gesorg.

Een van die hoogtepunte van die aand was die uitsonderlike viergangmaaltyd wat deur Essen Eatery voorberei is.

Die feesvieringe duur voort terwyl gaste onder die sterre om die knetterende vuur kuier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bongani Mashisane

Bongani Mashisane is a journalist and digital content creator who began his career in 2005, working with African News Dimension, TimesLIVE and iNet Bridge.
Back to top button