Local news
KYK: In die Stoel met Laevelder: Naranda Leeuwner
Naranda Leeuwner gesels oor nuwe produksies en wêreldklasvermaak wat op die planke gebring word.
Laevelder gesels In die Stoel met Innibos se bemarkingsbestuurder, Naranda Leeuwner, oor “Alles Wat In Is” by vanjaar se Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees. Die bekroonde fees is elke jaar ‘n hoogtepunt waarna talle feesgangers uitsien.
Kunstenaars gaan vir topvermaak op die verhoog sorg, en met ‘n verskeidenheid stalletjies, kuns en teaterproduksies is vanjaar se fees een wat jy nie wil misloop nie.
Vir kaartjies en meer inligting, besoek die Innibos webtuiste.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!