Local news
VIDEO: Is dit so warm dat jy ‘n eier op die plaveisel kan bak? TikTokker vind uit
Die Laeveld-hitte breek rekords! Danel Vermaak van Malelane toets die eeue oue vraag met 'n pan en termometer op die stoep.
Dit is die vraag wat almal vra wanneer die somerhitte die Laeveld tref: Is dit warm genoeg om ‘n eier op die plaveisel te bak?
Danel Vermaak van Malelane het besluit om op 21 November die son op die proef te stel.
Gewapen met ‘n braaipan, ‘n eier en ‘n termometer, het sy haar plaveisel in ‘n kombuis verander om te sien of die son werklik die werk van ‘n stoof kan doen.
Het sy ‘n suksesvolle ontbyt gehad of het die eksperiment misluk?
Kyk die TikTok-video hier onder om uit te vind!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
