
Toemaar, ek kom óók omtrent uit ‘n grot! (…en ek erken, ek het nie ‘n verskoning nie…daar was net nie rede om te leer nie!)
Blogging, social media, twitter, facebook….hulle is almal hiér om te bly….so vir al die andér oningeligtes
Vinnige selfhelp tips vir Goeienuusloli se blog:
■Sluit aan deur jou pyltjie te beweeg, heel regs, bo, na: Kliek en sluit hier aan…
■Jy sal ’n epos ontvang met die NUUS van die oomblik
■UIT die diepte van my hart…wil ek van jou hoor….dis wat blogging so lekker maak….so wanneer jy klaar gelees het, en jou epos aanmoedig om te ‘comment’ :KLIEK ASB. daar
■Jy sal by ‘n oop hokkie kom, om jou sê te sê…. Sê HOM!!!
■Tik dit in….Hy lyk so…
■Kies of jy een van jou ander aanlynprofiele wil gebruik, deur op dit te kliek W- as jy reeds ‘n WordPress blogger is T- Twitter F- Facebook
■Kliek Notify 1: as jy wil hoor wat almal te sê het op ‘n spesifieke nuusbrokkie waarvan jy die gesprek wil volg (of los oop)
■Kliek Notify 2: as jy wil lees wat ek vir jou terug skryf
■AS JY SOMMER ook net vir pret ‘n blog/skuilnaam wil opmaak, en annoniem wil bly…sal die opsie opkom nadat jy post comment gekliek het
■BESTE NUUS van alles, as jy dit eers eenkeer gedoen het, bestaan en tél jy in cyberspace
■…en hoef jy nie weer elke keer die info in te vul nie!!! ( DOEN dit, dit vat net lank die eerste keer!)
“Loli, dis intimidereend” …..ek weet…maar só bevrydend. Jy het ‘n stem, gebruik hom!
Begin sommer jou eie blog…jy sal nooit weer dieselfde wees nie! Terloops, vat gou jou muis, hier links, op daai sin, ‘n titel sal verskyn, van iets wat ek/iemand anders geskryf het en kliek.…
kliek….kliek…Dis die gees van die internet…kliek kliek
