BlogsOpinion

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is??

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is??

Nelspruit is nou oppi map, hoor?!

Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe plek by Crossings.

Dis ‘n drive-thru….ja dit is

Pic1

Dis ‘n KFC???……nee dit is nie

pic2

Wat van ‘n BURGER KING???….Kaapstad het mos nou een??

pic3

DIT kan net McDonalds wees…”Ja, maar dié een lyk nie soos die ander een??!”

pic4

….en die geel M is nog nie op….maar die naam wel…

Daar’s so atletiek koortjie: hy gaan so….

A Pizza Hut

A Pizza Hut

Kentucky Fried Chicken and a Pizza Hut

McDonalds McDonalds

Kentucky Fried Chicken and a Pizza Hut

En JA, ek sê saam al die ander Laeveld Ma’s ….

“AGGENEEEEEEEE!!!” Nou kan ek nie meer die verskoning gebruik dat McDonalds te ver is nie!!

Kyk, in Joburg het ons elke week McDonalds geeet, en ek kon kies tussen 5….My kolon het die breek verwelkom hier inni bos!!!)

En jy? Wat dink jy? Gaan jy nou meer Mcdonalds eet, nou dat dit net om die draai is by Crossings???

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button