Dis DONDERDAG en die Hollanders sê dit soos dit is.
Wanneer woorde my in die steek laat, kruip hierdie outjies op Pinterest deur:
Wie laaste lag…is stadig.Om jou verdriet te verberg maak maak nie sin nie. Dit vind ‘n weg na buite.Om te bekommer oor wat sleg is vir jou, is ook sleg vir jou.
Ek’s nie vet nie! My innerlike skoonheid het net die baie ruimte nodig.Moenie steur nie ASB. Ek is versteur genoeg,
Doen maar net wat jy altyd doen, dan tree jy reeds gek genoeg op.Ek dieet al vir ‘n maand. Al wat ek verloor het, is 30 dae.Alkohol, ons het ‘n ooreenkoms gehad. Ek sou jou drink en jy sou my grappig, sexy en mooi maak. Ek het die foto’s gesien. Ons moet praat.