
Gedurende die volgende weke wil ons ‘n bietjie kyk na 10 van die bestes van sy soort hier in die Laeveld: mooi watervalle, slaghuise, bergspitse, sosiale klubs en verenigings, daguitstappies, museums en monumente, klerevervaardigers, pizza-plekke en nog vele meer waaraan ‘n mens kan dink.
Ons reken die meeste vroue het reeds ‘n haarafspraak gemaak vir die dag wat die inperking tot ‘n einde kom. Ofskoon daar ‘n magdom gunstelinge onder plaaslike vrouehaarkappers is, het ons hierdie 10 staatmakers bepaal:
- Tanja de Man-Heunis van Artistic Hair, Sonpark
- Mariette van Je’Taime
- Lorraine van Crazy Curl
- Cizelle van Putten van Cizelle’s Hair Studio
- Felma Grobler van The Puzzle
- Margie Eichorn van Milady’s
- Chantelle Boshoff van Salonique
- Melissa Grobler van Face to the Wind
- Arauna du Plessis van @mink hair by Casterbridge
- Santie Sutherland van Salon Shalante.
Tanja de Man-Heunis Chantelle Boshoff Cizelle van Putten Felma Grobler Melissa Grobler Arauna du Plessis Santie Sutherland
ALSO READ: Local book clubs are so passionate about these books, they’ll even pay you to read them
Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.







