
Baie van ons sien al uit na ‘n lekker biefstuk soos dit net in ‘n goeie braairestaurant – of steakhouse – gedoen kan word. Ons het bietjie rond gevra en ‘n lys gemaak van die eetplekke wat met trots ‘n gebraaide biefsnit bedien, gaargemaak volgens elkeen sevoorkeur. Kyk of jy saamstem met ons lys van 10 van die bestes.
LEES OOK: Tien van die bestes – Haarkappers
Turn n Tender Steakhouse by Crossings

Sophie’s Bistro by Halls N4

GumTreez Pub & Grill by Casterbridge

Pioneer’s Grill by Perry’s Bridge in Hazyview

Arkansas Spur by Westend

Detroit Spur in Riverside Mall

Mountain Spring Spur by I’Langa Mall

Big Bear Spur in Witrivier

Phat Boys in White River

The Pub in Jonesstraat, Mbombela

LEES OOK: Tien van die bestes in die Laeveld – Sangers
Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.
LEES OOK: Tien van die bestes in die Laeveld – staproetes
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
