
Buiten baie manne wat reguit wil golfbaan toe, was die Kruger Wiltuin en Kaapsehoop die gewildste keuses. Hier volg ‘n lys van tien sonder enige bepaalde rangorde:
Watter daguistappies het jy al gedoen voor die inperkings en watter ander sou jy aanbeveel?
Kruger Nasionale Wildtuin

Kaapsehoop

Pilgrim’s Rest

Sabie River Camp

Graskop Gorge Lift Co.

‘n Viertrektog Met Dusty Track in die Mahondwjaberge

Sabie Buiteklub

Fanie Botha Staproete

Blydepoort

Dullstroom

LEES OOK: Tien van die bestes in die Laeveld – staproetes
Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
