Local sportSport
Hier is julle Buco rugbynaweek-program
Die naweek gaan rugby-spanne van ver en naby deelneem aan die Buco rugbynaweek. Dit is groot pret vir jonk en oud, moet dit nie mis loop nie.

Vrydag, 21 Februarie.
| 17:00 | Leeulopers | vs | Onderberg Span |
| 18:15 | Malelane 2 | vs | Komatipoort 1 |
Saterdag, 22 Februarie.
| 09:00 | Malelane 2 | vs | Nelspruit 2 |
| 10:10 | Witrivier 2 | vs | Sasol 3 |
| 11:40 | Riverside | vs | Carolina |
| 12:30 | Barberton 1 | vs | Lydenburg 2 |
| 13:45 | Bosveld | vs | Leeulopers |
| 15:00 | Sasol 1 | vs | Nelspruit 1 |
| 16:15 | Malelane 1 | vs | Sasol 2 |
| 17:30 | Witrivier 1 | vs | Lydenburg 1 |
| 19:00 | Belfast | vs | Orighstad |
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
