Fietsryreisies by die Golden Frontiers
Die afgelope Saterdag het Lien se Kleuternes van Hectorspruit hul jaarlikse fietsryreisies by die Golden Frontiers sitrusplaas aangebied.
Die afgelope Saterdag het Lien se Kleuternes van Hectorspruit hul jaarlikse fietsryreisies by die Golden Frontiers sitrusplaas aangebied. Soos elke jaar is dit groot pret vir die hele familie, daar is worsbroodjies en lekker goed te koop en die ryers kon lekker humor en ondersteuning by die waterpunte geniet.
Die uitslae is soos volg:
• Mans 50km:
1. Nohan van Tonder
2. Derik Grobler
3. John Wright
• Dames 50km:
1. Nadine de Bruin
2. Beth Svacha
• Mans 25km
1. Willie Horn
2. Dave Thomson
3. Graig Linden
• Dames 25km
1. Chantel Blake
2. Sjhanet Grobler
3. Fiona Ralf
• 25km Junior seuns
1. Micheal Meuleman
2. Daniel Botma
• Mans 12,5km
1. Marinus Neethling
2. Cornel v d Merwe
3. Phillip Potgieter
• Dames 12,5km
1. Alice Class
2. Delmarie D’Hollander
3. Jessica Svacha
• 12,5km Junior seuns
1. Aj Martiz.
2. Brett Thoms
3. Thys Erasmus
• 12,5km Junior dogters
1. Michoela Patmore
2. Dane Ralf
3. Jolene Cordier.
