Local sportSport

Families geniet opwinding by jaarlikse fietsryresies

Verlede Saterdag het Lien se Kleuternes van Hectorspruit hul jaarlikse fietsryreisies by die Golden Frontiers-sitrusplaas aangebied.

Soos elke jaar is dit groot pret vir die hele familie, daar was worsbroodjies en lekkergoed te koop en die ryers kon heerlike humor en ondersteuning by die waterpunte geniet.
Die komitee bedank ook die borge wat die dag ‘n groot sukses gemaak het.
Die uitslae is soos volg
Mans 50km
1. Nohan van Tonder
2. Derik Grobler
3. John Wright
Dames 50km
1. Nadine de Bruin
2. Beth Svacha
Mans 25km
1. Willie Horn
2. Dave Thomson
3. Graig Linden
Dames 25km
1. Chantel Blake
2. Sjhanet Grobler
3. Fiona Ralf
25km Junior seuns
1. Micheal Meuleman
2. Daniel Botma
Mans 12,5km
1. Marinus Neethling
2. Cornel v d Merwe
3. Phillip Potgieter
Dames 12,5km
1. Alice Class
2. Delmarie D’Hollander
3. Jessica Svacha
12,5km Junior seuns
1. Aj Martiz.
2. Brett Thoms
3. Thys Erasmus
12,5km Junior dogters
1. Michoela Patmore
2. Dane Ralf
3. Jolene Cordier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button