Local sportSport
Jong stoeiers druk hul stempel af
Die Nelspruit Stoei Akademie gaan vanjaar nog groot hoogtes bereik - drie van die seuns het op 8 Maart in Pretoria aan die nasionale proewe deelgeneem waar net die beste stoeiers van regoor die land mekaar gepak het.

Neels Smit spog met ‘n derde plek en is tot aan die einde van die jaar in die nasionale groep opgeneem.
Justin-Ray Meyer het ‘n sewende plek behaal en Faantjie Steyn ‘n vyfde.
Lees meer oor ons stoeier:
Stoeiers stel hoë doelwitte vir die jaar
Stoeiklub slaggereed vir die jaar se aksie
Nóg medaljes vir Nelspruit-stoeiers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
