Local sportSport

Opkomende sterre presteer puik in atletiek

'n Hele paar opkomende sterre van die Laeveld het in die afgelope Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe geskitter.

Die volgende atlete het puik presteer:
Laerskool Nelspruit
• Anje Nel – (d/10) goud in die 70m-hekkies.
Laerskool Laeveld

• Nicola Cronjé – (d/13) brons in die 800m
• Douw Kruger (s/12) – sesde in gewigstoot
• PJ Coetzee (s/11) – het in sy uitdunne vir die 80- en 100m gekwalifiseer, maar het tydens die
semifinale asook in hoogspring uitgeval.
Laerskool Witrivier
• Daniel van Staden (s/10) – 80m
• Pieter Burger (s/10) – 1 200m.
Laerskool Bergland
• Christo Nel (s/11) – brons in verspring
• Carla Schultz (d/10) – agtste in hoogspring
• Kyla Labuschagne (d/12) – semifinale in die 100- en 150m.
Nelspruit Primary
• Benji Richardson (s/11) – derde plek in die 80m.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button