Local sportSport

Bergies vier botoon op die sportveld

Laerskool Bergland het Dinsdag 15 April so hittete Nelspruit Primary in 'n spannenende wintersportdag in onderskeidelik rugby en netbal geklop.

Veral op die netbalbane het die toeskouers op die punte van hul stoele gesit.

Die tuisspan se eerstespan-dogters het hul teëstanders 28-7 gewen.

Die o/12’s van Primary het net-net met 10-8 gewen.

Bergland se o/9- en o/10-kannetjies het hard geveg om dié twee wedstryde in hul sakkies te kon steek.

Die tweede- en eerstespan het gemaklik gewen en Primary kon geen punte aanteken nie.

Uitslae

Rugby
• O/9: Bergland 12 Primary 7
• O/10: Bergland 8 Primary 7
• O/11: Bergland 41 Primary 0
• Tweede span: Bergland 15 Primary 0
• Eerstespan: Bergland 29 Primary 0.

Netbal
• O/9A: Bergland 24 Primary 3
• O/9B: Bergland 11 Primary 3
• O/12A: Bergland 8 Primary 10
• O/12B: Bergland 8 Primary 1
• Eerstespan: Bergland 28 Primary 7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button