Local sportSport

Buurskole woeker vir glorie op sportveld

Laerskool Laeveld het die wintersportdag op Donderdag 15 Mei teen Laerskool Bergland gedomineer.

Van die sewe netbalwedstryde wat gespeel is, kon Laeveld net vier wen. Die o/9- en o/10-tweede rugbyspanne van Bergland het ongelukkig in hul wedstryde teen die tuisspan in die stof gebyt. Die eerste rugbyspanne het met 13 elk gelykop gespeel. 

Die puntemakers van Laeveld was JP Brits en Waldo de Villiers. Divan Fermor het ‘n strafskop deur die pale gestuur en Liaan Nagel is as speler van die wedstryd aangewys. 

Uitslae
o/9’s van Laeveld wen 31-12
o/10’s van Laeveld wen 17-7
o/11’s van Bergland wen 24-3.


Derde span 
Nelspruit wen 17-5.

Tweede span 
Laeveld wen 7-0.

Eerste span 
Gelykop met 13 elk.

Netbal
o/9 A’s van Bergland wen 17-6
o/9 B’s van Bergland wen 10-3
o/10 A’s van Bergland wen 15-4
o/10 B’s van Bergland wen 9-6
o/11 A’s van Laeveld wen 10-7
o/12 A’s van Laeveld wen 21-4
o/13 A’s van Laeveld wen 25-7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button