Local sportSport

Jong vegters ryg goues in

Twee leerders van Laerskool Nelspruit, Jacobus Meyer en Mea Vermeulen het aan die Suid-Afrikaanse Koreaanse Krygkuns Kampioenskappe in Bloemfontein op 31 Mei deelgeneem.

Tang Soo Doo (Jacobus en Mea het in al drie items ‘n goue medalje verower)
• Gevegkuns – goud
• Vorms – goud
• Wapens – goud

Haedong Kumbo 
Mea het in die gevegkuns en in die vorms ‘n goue medalje ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button