Learskool Malelane gholfdag
Die afgelope Saterdag is die gemeenskap genooi om ‘n potjie gholf te speel om fondse vir Laerskool Malelane in te samel. Die dag was ‘n reusesukses.
Die afgelope Saterdag is die gemeenskap genooi om ‘n potjie gholf te speel om fondse vir Laerskool Malelane in te samel. Die dag was ‘n reusesukses.
Uitslae:
Naaste aan die gaatjie:
2/11 – Dave More O’Ferrall
8/17 – Marinus Neethling
9/18 – Jan Steyn
Langste dryfhou:
Vroue:
Sonja Maritz
Mans:
Ricky Coetsee
Nie-spelers:
1. Marinus Neethling
Rikus J van Rensburg
2. Deon van Rensburg
Dewet van Rensburg
3. Sanna Cloete
Hennie Botes
4. Danie Slabbert
Jan Viljoen
5. Jamie Matherson
Dave More O’Ferrall
6. Turbo van Coller
David du Plessis
Spelers:
1. Hennie Barwise (sr.)
Hennie Barwise (jr.)
2. JR Khoza
Calvin Sibiya
3. Swankie Mahlalela
Zacharia Mahlalela
4. Neels van Antwerpen
Phillip van der Schyff
5. Piet du Preez
Willem Bekker
6. Gordon McAdam
Adelle Oelofse
7. Ricky Coetsee
Reghardt Scholtz
8. Chris Gunter
Japie Maritz
Langste dag:
1. Nico Pieterse, Pottie Potgieter en Spine Brugman.
