Local sportSport

Slaggereed vir Cravenweek

Sewe rugbyspelers van Laerskool Bergland gaan vir die Pumasspanne uitdraf.

Hulle het reeds die naweek aan hulle eerste toernooi deelgeneem.

Die o/13’s gaan aan die einde van Junie op Hoërskool Rob Ferreira se velde gedurende die Coca-Cola Cravenweek in aksie wees.

Hulle is: Siyanda Eba, Lourens Potgieter en Tiaan Zietsman. Die o/12’s is Aidan Venter, Emmanual Bhiya en Christo Nel.

IMG_0211

Anegreth Vorster is die enigste netbaldogter van Laeveld wat tot die o/12 Mpumalanga netbalspan verkies is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button