Local sportSport

Twee staatmakers gerat vir die finaal

Die Pumas kon sedert die ontstaan van die reeks dit nog nooit regkry om as kampioene gekroon te word nie. Dié naweek mag dalk net hul kans wees.

Die Steval Pumas het Vrydagaand op Emirates Airlinepark tot die eindstryd van die Vodacombeker deurgedring nadat hulle die Xerox Goue Leeus 48-20 in die halfeindstryd geklop het.

Die vorige naweek het dieselfde span die GWK Griekwas in Kimberley geklop.

Die Pumas kon sedert die ontstaan van die reeks dit nog nooit regkry om as kampioene gekroon te word nie. Dié naweek mag dalk net hul kans wees.

Die Laevelders toer na Nuweland waar hulle teen die DHL Westelike Provinsie speel.  Die Kapenaars het in 2012 die beker omhoog gehou.

Die wedstryd skop om 14:00 af.

Die Laevelder se Facebook-aanhangers wens die Pumas sterkte toe.

Die Pumapak:

1. Khwezi Mona
2. Jacques Momberg
3. De-Jay Terblanche
4. Rudi Mathee
5. Marius Coetzer
6. Marnus Schoeman
7. Uzair Cassiem
8. Jason-Colin Fraser
9. Reynier van Rooyen
10. JC Roos
11. Jerome Pretorius
12. Stefan Watermeyer
13. Wilmaure Louw
14. Bernado Botha
15. JW Bell

Plaasvervangers:

16. Frank Herne
17. Simon Westraadt
18. Eduan van der Walt
19. Brian Shabangu
20. Johan Herbst
21. Justin van Staden
22. Rosko Specman.

So lyk die span van die WP:

15. Jean-Luc du Plessis
14. Willy Ambaka
13. Pat Howard
12. Jaco Taute
11. Tshotsho Mbovane
10. Robert du Preez
9. Godlen Masimla
8. Rayn Smid
7. Justin Benn
6. Tapiwa Tsomondo
5. Chris van Zyl
4. Jan de Klerk
3. Wilco Louw
2. Michael Willemse
1. Sti Sithole

Plaasvervangers

16. Charlton van Jaarsveld
17. Deacon Chowles
18. Wilhelm van der Sluys
19. Luke van der Smit
20. Justin Phillips
21. Kyle Lombard
22. Mat Turner.

Skeidsregter: Quinton Immelman

Hy word bygestaan deur: Jason Jaftha en Francois Pretorius

Televisieskeidsregter: Deon van Blommestein.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Stefan de Villiers

Stefan de Villiers, based in Mbombela, Mpumalanga, is currently the Editor at Lowvelder. He brings a wealth of knowledge and experience from previous roles at Lowveld Media, such as Sports Editor, Journalist and Photographer. He started on November 1, 2013.
Back to top button