Local sportSport
Sportspanne pak mekaar in goeie gees
Die eerste span van Lowveld High School (LHS) het die afgelope naweek kook-waterhokkie by Hoërskool Bergvlam gespeel.

Die dogters in die donkerblou het moeiteloos 7-0 met Vlammies afgereken.
LHS se eerste rugbyspan was heelaas nie aan die wenkant nie en die tuisspan het 25-18 gewen. Almal wat dié sport ken, sal weet dat ‘n punteverskil van 20 nie ‘n alledaagse verskynsel is nie. Bergvlam se o/15’s het 80-0 teen LHS gewen.
Die besoekers se o/16A’s het in hul wedstryd met 24-12 koning gekraai.
Rugby
O/14: 17-12 (Bergvlam)
O/15: 80-0 (Bergvlam)
O/16: 12-24 (Lowveld High)
Tweedes: 17-0 (Bergvlam)
Eerstes: 25-18 (Bergvlam)
Dogtershokkie
O/14A: 5-0 (Bergvlam)
O/15A: 1-0 (Bergvlam)
O/16A: 4-1 (Bergvlam)
Tweedes: 1-0 (Lowveld High)
Eerstes: 7-0 (Lowveld High).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
