Local sportSport

Kanovaarders roei dat die water so spat

Die eerste twee bote in elke kategorie kwalifiseer om na die Wêreldkampieonskap toe te gaan wat hierdie jaar September in Hongarye gehou word.

Een van ons land en die Laeveld se top-kanovaarders, Gustav Smook het by die onlangse Suid-Afrikaanse kampioenskappe ‘n goud in die K1- en K2-marathon verower.

Dit het onlangs by Damps Drift in Pietermaritzburg plaasgevind – die 2017 Wêreld Kanoe-marathon kampioenskappe sal ook op die rivier aangebied word.

Laeveld Kanoklub

Die eerste twee bote in elke kategorie kwalifiseer om na die Wêreldkampieonskap toe te gaan wat hierdie jaar September in Hongarye gehou word. Smook het dus reeds daarvoor gekwalifiseer.

Nóg ‘n lid van die Laeveld Kanoe Marathon, Wicus Loots het ‘n bronsmedalje in die K1-veteraan verower en ‘n vierde plek in die K2 as sub-veteraan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button