Bulletjies gereed vir klipharde rugby
Die span speel Vrydag teen Namibië en Saterdag teen Zimbabwe. Albei wedstryde word op Witrivier Rugbyklub se velde gespeel.

Die o/13-Ehlanzeni-streekspan, wat uit 22 van ons plaaslike spelers bestaan, kom hierdie naweek teen onderskeidelik Zimbabwe en Namibië te staan.
Die mannetjies het Woensdag hulle laaste oefening ter voorbereiding vir die twee wedstryde gehad. Dit was die laaste van die drie kampe.
Rhyno Schilling van Laerskool Nelspruit en Christiaan Labuschagne van Bergland is die twee breiers.
Die span speel Vrydag teen Namibië en Saterdag teen Zimbabwe. Albei wedstryde word op Witrivier Rugbyklub se velde gespeel.
Spanlede
1. Jack Gillie – Uplands
2. Jayden Joubert – Bergland
3. Marco Antunes – Witrivier
4. Dylin Mulder – Nelspruit
5. Coben Putter – Barberton
6. Douw Kruger – Laeveld
7. Waldo Stolz – Nelspruit
8. Caleb Naudé – Bergland
9. Ruben Grundlingh – Nelspruit
10. Johan Aspeling – Bergland
11. Janco Coetzee – Bergland
12. Banele Muwayi – Laeveld
13. Lunga Ngenyama – Nelspruit Primary
14. Adriaan Swart – Bergland
15. Handré Homann – Nelspruit
16. Tiaan Jansen van Rensburg – Nelspruit
17. Shane Schoerie – Curro Nelspruit
18. Tavonga Chicovore – Witrivier
19. Kgopotso Sebide – Witrivier
20. Keenan Visser – Bergland
21. Vincent Correa – Bergland
22. Tato Sifunda – Primary.
