Local sportSport

Groot eer vir sportfotograaf

Een van ons eie spogsportfotograwe, Johan Orton se foto word eersdaags in 'n boek gepubliseer.

Hy het in 2014 die foto van Francois Hougaard wat Richie McCaw ontduik gedurende ‘n kragmeting tussen die Bokke en Nieu-Seeland (NS), vasgevang.

Dit is as die Internasionale Rugbyraad se drie van die jaar aangewys. Die foto is gekies om in die Portraits of Rugby deur NS se Peter Bush, ‘n wêreldbekende rugbyfotograaf en Wessel Oosthuizen, ‘n befaamde internasionale sportfotograaf, gepubliseer word. “Dit is verseker ‘n loopbaan-hoogtepunt in my lewe,” vertel Orton.

Die boek word in Januarie vrygestel.

Hier is nog van Orton se foto’s:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button