Local sportSport
Vriendskaplike rolbaltoernooi kweek spangees
Die tweede been van die Twilight Bowls het onlangs afgeskop en dit is reeds duidelik dat hierdie seisoen nog baie interessant gaan raak.
Dit is vanjaar sy 12de bestaansjaar.
Met Savages-Anthony as verdedigende kampioene, gaan die Cricketers, wat vroeër vanjaar in die tweede plek geeïndig het, dalk dié keer die titel vat?
Dit skep die perfekte geleentheid om die wonderlike natuurskoon van LVCC te geniet.
So lyk die punteleer na week twee:
| Mac the Knife – Rob | 132 |
| Prominent Paints | 122 |
| Velcro – Wynand | 120 |
| Chas Everett | 112 |
| Hough & Bremmer | 105 |
| Ama Sweet – Luis | 105 |
| Du Toit Smuts – 1 | 104 |
| Jagaburns | 99 |
| FNB – Arnold | 95 |
| Savages – Anthony | 93 |
| Sembcorp | 92 |
| Rolling Stones – Arno | 90 |
| Camp & Gas | 88 |
| Ebola – Rudi | 86 |
| Incredi Bowls – Arno | 84 |
| Eskom Telecoms | 83 |
| Thunder Ducks | 82 |
| Kellerprince | 82 |
| Electro Systems | 77 |
| Du Toit Smuts – 2 | 71 |
| Jock Pub & Grill | 48 |
| Pine Apple Express | 44 |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
