School sportSport

Steelies en Burgies wys hul staal

Laerskool Burgersfort en Steelpoort Akademie spog met talle atlete wat eerste, tweede en derde plekke op die Panorama Interlaer behaal het

BURGERSFORT – Met die atletiekseisoen wat byna tot ‘n einde gekom het, het twee plaaslike skole baie goed tydens die Panorama Interlaer verlede Vrydag in Malalane gevaar. Laerskool Burgersfort en Steelpoort Akademie spog met talle atlete wat eerste, tweede en derde plekke op die byeenkoms behaal het. Sewe skole in die Limpopostreek het aan hierdie interlaer deelgeneem. Steelpoort Akademie het in die algehele derde plek en Laerskool Burgersfort het kort op hulle hakke, in die vyfde plek geëindig.

Personeel en afrigters van albei skole is trots op al die atlete wat hul beste tydens die byeenkoms gelewer het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button