Local sportSport

Tennisspelers spook vir plek in interdistrikte

Dit is sover 'n baie tawwe stryd, en eers na die laaste wedstryd sal ons weet wie regtig die uitblinkers is.

Na afloop van die naweek se geslote 3-tennistoernooi is plaaslike tennispelers een tree nader aan hulle plek in die interdistrikte span. Hierdie is die tweedelaaste reeks van vier wedstryde voor die span op

8 en 9 April bepaal sal word. “Dit is sover ‘n baie tawwe stryd, en eers na die laaste wedstryd sal ons weet wie regtig die uitblinkers is,” sê Annelize Oosthuizen van die Laeveld Junior Tennis.

Hier is die afgelope naweek se uitslae:
o/18-seuns
1. Schalk Schutte
2. Mogamat Arabi
3. Taillard van Zyl
o/18-dogters
1. Anneri Mans
2. Tebatso Duba
3. Janette Booysen
o/15-seuns
1. Japie Lubbe
2. Sam Black
3. Matthys Wessels
o/15-dogters
1. Lize van Biljon
2. Amberly Bergmann
3. Zjada Dickson
o/13-seuns
1. Ruben Groenling
2. Wikus van Biljon
3. Ruben le Roux.
o/13-dogters
1 Eunice Lubbe
2. Lanie Swart
3. Mia Gunter
o/11-seuns
1. Jovan Lubbe
2. Joshua Black
3. Richard Dickson
o/11-dogters
1. Lize Oosthuizen
2. Natasha Wales
3. BenaDea Lubbe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button