Local sportSport

Welkom terug, Jimmy Stonehouse!

Verskeie ondernemings in die Laeveld het ingespan om Stonehouse terug in Pumaland te verwelkom. 

Bestuur van Mpumalanga Rugby-unie, afrigters, spelers en onderskeie borge het Vrydag ‘n gesellige kuiertjie by Hippo Waterfront bygewoon.

“Ek wil graag SAB, Crossing SUPERSPAR, Panarottis, Food Lover’s Market, Abica, The Grove SUPERSPAR, SPAR Lowveld Distribution, Johan Nel van Hippo Waterfront, Distell Nelspruit en Buks Esterhuizen van Laevelder, vir hulle bydrae bedank. Mag hierdie jaar ons jaar wees,” het Pottie Potgieter van BUCO gesê.

Also read: Steval Pumas support the future sport stars

Die Pumas se eerste opwarmingswedstryd van die seisoen is 30 Maart teen die Blou Bulle in Middelburg en die tweede teen die Sharks XV op 7 April by Nelspruit Rugbyklub.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button