Local sportSport
NHS se bulletjies beïndruk by sewestoernooi
Laerskool Nelspruit het Vrydag hul jaarlikse klas-sewestoernooi waar meer as 250 seuns deelgeneem het, aangebied.
“Die dag was ‘n reusesukses en die seuns het dit terdeë geniet,” het rugbyorganiseerder by Nellies, Cobus van Niekerk gesê.
Vaardigheidsontwikkeling, verdediging en fiksheid voor die opkomende vakansietoere en rugbyliga wat na afloop van die vakansie begin, was die kerndoel van die dag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
