Local sportSport

Kaskardag sinoniem met pret

Die wiele het verlede week by Laerskool Laeveld se jaarlikse kaskardag gesing.

Die wiele het verlede week by Laerskool Laeveld se jaarlikse kaskardag gesing.

Die skool se sportterrein was al van vroegdag al die ene bedrywighede met leerders wat in klasverband teen mekaar meegeding het asook die gr. 7-leerders se entrepreneursdag.

ALSO READ:Kaskar 2016: Robbies push on to the very end

Dit is een van die Laeveld se grootste fondsinsamelingsprojekte op die kalender.

Fondse word vir die opgradering vir die skool se kleedkamers aangewend. Verlede jaar is agt kleedkamers van niks af, oorgedoen.

Die wenklas asook die leerder wat die meeste geld met die aanloop tot die prettighede ingesamel het, word binnekort aangewys.

FOTOS:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button