Local sportSport
UITSLAE: Nelliesatlete blink uit op die baan tydens hul interhuis-atletiekbyeenkoms
Die jongspan het die uitdaging met durf en ywer aangepak te voorbereiding vir die atletiekseisoen wat voorlê

MBOMBELA – Laerskool Nelspruit se atletiekbaan was verlede Vrydag die toneel van die skool se interhuis-atletiekbyeenkoms. Die jongspan het die verskillende baanitems ywerig aangedurf en die naellope, wat ‘n gewilde item onder die toeskouers is, met groter ywer aangepak.
LEES OOK: UITSLAE EN FOTO’S: Vlammiegees brand hoog by Bergvlam Interhuis
LEES OOK: UITSLAE: NHS Interhuis 2020 sorg vir groot opwinding
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

















