Local sportSport

Wegwedstryde val in Hoërskool Lydenburg se guns

Wintersport laat Hoërskool Lydenburg as wenners terugkeer na wedstryde op Groblersdag.

Op 15 Maart het Hoërskool Lydenburg se rugby-, netbal- en hokkiespelers na Groblersdal vertrek. Dié beplande wintersportdag het by Hoërskool Ben Viljoen plaasgevind. Die eerste rugbyspan het 22-5 gewen en die tweede span 22-8. Slegs die o. 15A het met 3-7 en die o. 14B met 10-12 hul wedstryde verloor.

Die eerste seunshokkiespan het 2-2 gelykop gespeel en die eerste dogterspan het met 1-5 verloor. Die netbal- eerste span het 31-25 gewen en die tweede span 18-8. Die res van die netbalspelers het almal as wenners van hul wedstryde van die baan gestap.

Lees ook: Beseerde hawelose sterf in Lydenburg

Curleigh Coetzee teken punte by die pale aan.
Dylan Blignaut in die lynstaan. Foto’s: Hoërskool Lydenburg
Juan Breytenbach. Foto: Lydenburg Kantlyn Fotografie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button