Local sportSport

Ratels en Rooikatte amper kop aan kop met 17-14

Die buurdorpe se rugbyspanne het mekaar Saterdag in 'n vriendskaplike wedstryd gepak.

Die buurdorpe se rugbyspanne het mekaar Saterdag in ‘n vriendskaplike wedstryd gepak. Die Rooikatte het eers in die laaste minuut die wendrie gedruk en die spanne was die hele wedstryd kop aan kop.

Lydenburg se Rooikatte het die Ratels (gemengde span van Burgersfort, Steelpoort en Ohrigstad) met 17-14 geklop.
Die wedstryd het op Steelpoort plaasgevind.

Hierdie vriendskaplike kragmetings maak die manne wedstrydfiks vir die komende Laeveld Liga.

Devon Dicks en Jacques Rousseau van die Rooikatte pak die Ratels se speler van beide kante.
Marinus Colsby van die Rooikatte se hande is net reg om die bal te ontvang.
JC Beetge.
Brent Klopper.
Donavan Theart.
Brent Klopper.
Donavan Theart.

Clinton Sibanyoni van die Rooikatte met die bal op pad doellyn toe. Foto’s: Jenise Colsby.
Donavan Theart.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button