Local sportSport
Dalk nog Springbokke of Proteas onder dié jeug
Honderde ouers het onlangs hul kinders by die jaarlikse LVM Insurance Brokers Krokodilletjie Rugby en Krokonelletjie Netbaldag by Laerskool Nelspruit ondersteun.

Die skole wat deelgeneem het was Laerskool Nelspruit, Laerskool Laeveld, Laerskool Witrivier, Curro Nelspruit, Komatipoort Akademie, Laerskool Malelane, Laerskool Lydenburg, Klipspringer Primary en Laerskool Barberton.
Lees ook: Rooikatte deel ’n 73-3-veeghou uit
Die kinders het uitsonderlike talent getoon, maar belangriker nog, die wedstryde geniet die ware
gees van sport waarvoor die deelnemende skole bekend is.
Daar was ongetwyfeld ’n paar spelers wat eendag die kleure van die Springbokke of die Proteas gaan dra .






Foto’s Mark Kinnear.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
