Local sport

Spelers uitgenooi om hul rugbylitte by Rooikatte los te maak

Die Rooikat Rugbyklub van Lydenburg is opgewonde om vanjaar weer top klubrugby te speel.

Die voorsitter, Flippie Hennop, nooi alle rugbyspelers uit om saam te kom oefen vir die nuwe seisoen. Die klub gaan nou aan die spelers se fiksheid begin werk nadat hulle die wenners van die Laeveldliga 2022 was.
Nuwe spelers en belangstellendes in die Lydenburg-omgewing word uitgenooi na die oefeninge wat elke Dinsdag en Donderdag om 18:00 plaasvind. Vir meer inligting, skakel Hennop by 082 378 2886.

Rugby players are invited to join the Rooikatte Rugby Club. Practice sessions are on Tuesdays and Thursdays from 18:00 at the club in Potgieter Street, Lydenburg. Phone Flippie Hennop on 082 378 2886.

Also read: Accident on R37 leaves four injured

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button