School sportSport
Lowveld High se 7’s kook
Die afgelope naweek het die sewes-manne van Lowveld High School die plate-eindstryd teen HTS Witbank net-net verloor.

LHS het met 31-5 teen Hoërskool Rob Ferreira gewen en daarna vir Hoërskool Kanonkop met 22-10 laat les opsê.
Die spelers het in die halfeindstryd Penryn College met 26-14 gewen om na die eindstryd deur te dring.
Groep wedstryde
• Middelburg Hoërskool 17 – LHS 0
• Rob Ferreira 5 – LHS 31
• Kanonkop 10 – LHS 22
Plaat Semifinaal
• Penryn 14 – LHS 26
Plaatfinaal
• HTS Witbank 14 – LHS 7.
Die spelers is:
Mpumalanga Monareng
Archie Lubisi
Lindokuhle Seeti
Sifiso Ngwenya
Lukhanyiso Makaula
Malibongwe Khoza
Letso Tselani
Norbert Panisammy
Comfort Masuku
Wiseman Mazibuko
Tebogo Lukhele
Sandile Nkosi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
