School sportSport

Eerste-krieketspan dra die kroon

Laerskool Nelspruit en Laerskool Laeveld het verlede week sake op die krieketveld uitgespook. Nellies het die loot gewen en Laeveld in gestuur.

Laeveld is almal uit vir 114 lopies na 22 beurte. Nelspruit het die telling verby gesteek na 14 beurte. Tristan Parnell het 78 lopies gekry (uit), Jacques Vosloo ses nie uit nie, en Mathee Joubert het 34 nie uit nie. Jacques Vosloo was Nellies se beste bowler – vier paaltjies in vier beurte vir 12 lopies.

 

• 0/10A verloor teen Laeveld met 26 lopies
• 0/11A verloor teen Laeveld met 20 lopies
• 0/12A Wen teen Laeveld met 91 lopies
• 0/13A Crown National 1ste span wen met nege paaltjies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button