
Innibos kom al nader en is ook vroeg more-oggend (Vrydag 6 Junie) op Afrikaanse kanaal KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, te sien.
Dagbreek word weeksdae vanaf 05:30 tot 07:30 op DStv se kanaal 144 uitgesaai en more se Innibos-insetsel word om ongeveer 06:50 uitgesaai.
Moet dit nie misloop nie.
Lees alles en meer oor Innibos hier!

