Bespreek vroeg genoeg jou kaartjies
Hier is als wat jy van dié jaar se toegangsfooie en besprekings moet weet.

TOEGANGSFOOIE
Woensdag, 26 Junie: R80
Donderdag, 27 Junie: R80
Vrydag, 28 Junie: R120
Saterdag, 29 Junie: R150
(Goue Sirkel-kaartjies vir Saterdagaand: R200 ekstra. Dit is by Computicket en by die Innibos feeskantoor beskikbaar.)
Sondag, 30 Junie 2014: Gratis ATKV Loof Hom Innibos konsert
Weekkaartjie (Volwassenes): R350
Weekkaartjie (Laerskoolkinders en persone bo 65): R150
Voorskoolse kinders: Gratis
Hekke open elke dag om 10:00, behalwe Sondag om 16:00
KAARTJIES EN BESPREKINGS
Feesterreinkaartjies is beskikbaar by die volgende punte: Die feesterrein se hekke, Inniboskantoor en landswyd by Computicket. Daar is ’n R2-heffing op alle feesterreinkaartjies wat by Computicket gekoop word. Feesterreinkaartjies kan ook direk op die internet by www.innibos.co.za gekoop word.
Besprekings vir Innibos-produksies kan vanaf 13 Mei soos volg gedoen word:
Oor die toonbank: Landswyd by alle takke van Computicket, by die Innibos-feeskantoor in Sonpark Boulevard en by die sentrumbestuurskantoor in I’langa Mall.
Computicket-kantore in die Laeveld:
· Alle takke van Shoprite Checkers
· Nelspruit House and Home, Lifestyle-sentrum, Riverside Park, Nelspruit
· Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism, Crossing Winkelsentrum, Nelspruit
· Highveld House and Home, Highveld Mall, Witbank
· Witbank House and Home, h/v Woltemade- en Presidentstraat, Witbank
Internet: www.computicket.com of vanaf www.innibos.co.za
Telefonies: (met kredietkaart) 083 915 8000 (Ma-Sa 08:00 tot 20:00)
Telefonies: (sonder ’n kredietkaart) 083 915 7000 (Ma-Sa 08:00 tot 20:00)
INNIBOS KONTAKBESONDERHEDE
Feeskantoor: Sonpark Boulevard, Fauriestraat, Nelspruit
Telefoon: 013 741 5294
Innibos Computicket: 013 741 2694
Webwerf: www.innibos.co.za
Visuele konsep en ontwerp : Chantel Olivier
Uitleg en advertensies: Laeveld Media
