EntertainmentFeaturesInnibos NuusLifestyle

Videos: Innibos is varken lekker!

Na maande se gewag het die groot oomblik uiteindelik aangebreek. Innibos 2014 is hier en alles is moontlik!

Na maande se gewag het die groot oomblik uiteindelik aangebreek. Innibos 2014 is hier en alles is moontlik!

Frikkie die vark

Elsabe Coetzee van Sappi het vir Sandra Jacobs van Innibos op kamera vasgevang waar sy en Frikkie die oer-oue eier op die feesterrein bewonder.

Kyk na die video hier:

Ons ontmoet vir Frikkie!

Jy’t van die vlieënde vark gehoor, jy’t hom dalk al op kiekies gesien, maar hier is hy nou in lewende lywe! Innibos het dié jaar vir Frikkie, die vlakvarkie met vlerkies, as die fees se “mascot” en deel van hul tema — Innibos is alles moontlik — bekendgestel.

Kyk na die video hier:

Almal maak reg vir Innibos 2014

Kyk na die video hier:

Kom koop in die Mol

Die Bosmol is Dinsdagmiddag in rep en roer om alles voor die groot dag reg te kry. Die hekke vir die eerstedag van Innibos 2014 open Woensdag om 10:00. Om meer oor dié fees te lees, besoek www.lowvelder.co.za

Kyk na video hier:

Innibos 2014 Frikkie van Innibos meets Toktokkie van Cansa

Kyk na die video hier:

Innibos 2014 4000 Myl

Kyk na die video hier:

Innibos 2014- Woensdag Julie 2, 2014.

Kyk na die video hier:

Hy is ‘n regte klein rabbedoe!

Die sanger Robbie Wessels gesels met ons oor sy nuwe musiekvideo, toekomsplanne en oor sy gunsteling karakter wat hy al gespeel het.

Kyk na die video hier:

Kuns@Innibos

Kyk na die video hier:

Snotkop by Innibos: Huisgenoot Afskopkonsert- Woensdag 2 Julie 2014

Kom kyk hoe lekker dit is by Innibos!

Kyk na die video hier:

Bosmol gaan Grieks

Kyk na die video hier:

Meer oor die Boeing Boeing produksie!

Kyk na die video hier:

Albert Maritz & Casper de Vries

Albert Maritz gesels met Casper de Vries in die Boma Kuierteater. Maritz en De Vries se geselsies het ingesluit De Vries se kunswerke wat by Stoep uitgestal word, sy honde, loopbaan en toekomsplanne.

Kyk na die video hier:

Annelise Weiland

Kyk na die video video hier:

Huisgenoot Afskopkonsert

Dit is wat jy al gemis het tydens die jaar se Innibos!

Kyk na die video hier:

Huletts Koeksister-tent

Die lede van die Vroue-Landbou-Unie (VLU) het Donderdagmiddag weer uitgehaal en gewys hoe om die perfekte koeksisters te maak.

Kyk na die video hier:

Quentin Prinsloo

Kyk na die video hier:

Alles is moontlik by Innibos!

Donderdag 3 Julie 2014 was al te lekker by Innibos. As jy nie daar was nie, hier’s wat jy gemis het!

Kyk na die video hier:

https://youtu.be/-74qTqPX8NA

In Unity We Drum

In Unity We Drum het gister die Boma-kuierteater skare betrek by ‘n tromsirkel-sessie. Oud en jonk het op allerhande slaginstrumente die ritme behou en heerlik saam gekuier.

Kyk na die video hier:

Onderhoud met Denver Vraagom

Muskiet het tydens Innibos 2014 met Denvor Vraagom gesels. Hy is tans in Beauty Queen te sien en hettydens hierdie onderhoud gewys dat hy eintlik self ‘n drama queen is en hom beslis in die regte bedryf bevind.

Kyk na die video hier:

Sorina surprises shoppers at Crossings SUPERSPAR 

Enige iets is toe regtig moontlik Innibos. Sorina “Die Flooze” het selfs Vrydagoggend staan en pakkies pak vir SUPERSPAR. Inkopiegangers was baie verras om haar en Frikke die varkie daar te sien.

Kyk na die video hier:

Boeke Crawl

Kyk na die video hier:

Klassiek @Innibos 

Kyk na die video hier:

Kurt Darren

Kyk na die video hier:

 Lianie May: Kyknet Konsert – Vrydag 4 Julie 2014 

Kyk na die video hier:

Ampie

Laevelder se Carli Koch gesels met die sanger Ampie wat tydens Innibos 2014 opgetree het.

Kyk na die video hier:

https://youtu.be/Vqq-TE0vrEI

Van Coke Kartel maak varkenlekker rock

Muskiet het met die SAMA bekroonde rockgroep, Van Coke Kartel, gesels oor die Innibosfees, musiekvideos en waarvoor aanhangers in die toekoms kan uitsien.

Kyk na die video hier:

 

 

 

 

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button