BridalFeaturesweddings

Lowveld ‘I Do’: ‘Bling and Butterflies’ op die Van Rooyens se Laeveld troudag

Hier is al die wie, wat en waar van Mariette Strydom en Reinhardt Van Rooyen se mooi dag wat onlangs by Ingwenyama gehou is.

Bruid: Mariette Strydom
Bruidegom: Reinhardt Van Rooyen
Ouers van bruid: Jantjie en Margret Strydom
Ouers van bruidegom: Martin en Sandra Van Rooyen
Venue: Ingwenyama in Witrivier
Hare: Yvonne van Salon Mistique
Grimering: Mamma Margret Strydom
Fotograaf: Jolians Photography, Nelspruit
Tema en kleurskema: Die tema was ‘Bling and Butterflies’ wat mooi by die wit, swart en pers kleurskema gepas het.

As jy graag jou troue op Lowvelder.co.za wil hê, stuur gerus 10 foto’s, en al die besonderhede soos hier bo, na online@lowvelder.co.za

See more beautiful weddings by clicking on the banner below:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button