Cecile Ferreira van Phalaborwa skryf
Opsoek na ou bekende

Ek is dringend op soek na Tjaart (van onbekend) die broer van Herman, wat in ‘n kop-aan-kop-botsing tussen Lydenburg en Burgersfort in die tydperk 10 tot 15 November betrokke was.
Herman is per ambulans na ‘n hospitaal in Johannesburg vervoer waar hy oorlede is.
Ten tyde van die ongeluk het Kosie Oberholzer, ‘n vriend van die broers, by hulle gekuier. Ek moet dringend kontak maak met Kosie en die enigste pesoon wat my dalk hiermee kan help, is Tjaart.
Bel my, Cecile Ferreira, asseblief by 072-010-5212 of 079-511-0608. Indien enige persoon in Lydenburg vir Tjaart ken, vra hom asseblief om my te skakel. Baie dankie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
