Room van oes by fees

LYDENBURG - Oudergewoonte het die NG Lydenburg-Suid Saterdag 'n fees vir die boeke aangebied.

Hulle noem hul basaar ‘n oesfees en dit was gewis dat al die beste produkte, eetgoed en ander ware op die mark die room van die oes was. Pap-en-kaiïngs, heerlike ontbyte, pannekoek, koekies, jaffels en ander lekkernye was op die spyskaart. Boonop het die kinders met die Warrior Race, wat altyd ‘n groot trekpleister is, in die modder baljaar.

Lees ook: Mengelmoes van Afrika-klanke lig die plafon

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button