Charles Jacobie in Nelspruit in die laat ’70’s

Min mense weet dat Charles Jacobie, een van die vroegste 'country' en 'Western' sangers in Suid-Afrika, later in Nelspruit gewoon het. Hier is 'n televisie-onderhoud wat in die laat jare 70 by die Drum Rock Hotel net buite Nelspruit gevoer is. Sien volgende week se Laevelder vir meer hieroor.

Back to top button